About | HeinOnline Law Journal Library | HeinOnline Law Journal Library | HeinOnline

62 THRHR 530 (1999)
Striving towards Social Responsiveness in Private Property Law: The Dutch Functionalist Approach

handle is hein.journals/tyromhldre62 and id is 562 raw text is: 






















                                OPSOMMING
In die meeste Wes-Europese regstelsels word eiendomsreg tradisioneel gekenmerk deur
die absolute beskikkingsbevoegdheid van die eienaar. Sedert die Tweede Wéreldoorlog is
daar egter 'n groter sosiale bewustheid in hierdie stelsels en as sodanig geniet die sosiale
funksie van eiendomsreg en die sosiale konteks waarin dit toegepas word meer aandag.
Hierdie klemverskuiwing het gelei tot die tempering van die onbeperkte regte en
bevoegdhede van die eienaar en vandag word algemeen aanvaar dat die openbare belang
'n beslissende rol moet speel in die proses om die omvang van die eienaar se regte en
bevoegdhede te bepaal.
  Die Nederlandse Grondwet bevat nie 'n verskanste eiendomsklousule nie, en om dié
rede het 'n groep Nederlanders, algemeen bekend as die Funksionaliste, gepoog om
sekere sosialiserende ontwikkelinge binne die privaatreg, eerder as die publiekreg, teweeg
te bring tydens die hersiening van die Burgerlijk Wetboek. Die Funksionaliste se voor-
stelle behels hoofsaaklik die implementering van 'n konsep van pluriforme eiendomsreg.
Hulle voer aan dat die aard en omvang van eiendomsreg verskil met betrekking tot die
verskillende objekte, subjekte en funksies van eiendomsreg, en dat 'n konsep van pluri-
forme eiendomsreg voorsiening maak vir hierdie verskille. Daar word voorgestel dat die
konsep van pluriforme eiendomsreg die tradisionele konsep van absolute en abstrakte
eiendomsreg moet vervang ten einde in die behoeftes van die moderne Nederland te
voorsien. Alhoewel hierdie voorstelle nie aanvaar is nie, het dit tog die aandag gevestig
op die noodsaaklikheid om die openbare belang in ag te neem wanneer die aard en
omvang van die eienaar se regte bepaal word.


1 INTRODUCTION
The development of ownership in modem Dutch law provides an interesting
example of recent developments in a legal system in which judicial review is not
recognised in the constitution.' Although a variety of rights, including owner-
ship, are protected by the Dutch Constitution, Parliament has the power to
determine the extent of these rights and may limit the rights as it sees fit. The


* This article is an extract from the author's LLD thesis The interaction between property
   rights and land reforn in the new constitutional order in South Africa Unisa 1998. 1
   would like to thank my promotor Professor AJ van der Walt for his comments and advice.
   The errors are all my own.
   1 S 120 Dutch Constitution: De rechter treed niet in de beoordeling van de grondwettig-
   heid van wetten en verdragen.


Striving towards social responsiveness

in private property law:

The Dutch functionalist approach*

J Erasmus
BLCLLB LLD
Lecturer in Law, University of South Africa

What Is HeinOnline?

HeinOnline is a subscription-based resource containing thousands of academic and legal journals from inception; complete coverage of government documents such as U.S. Statutes at Large, U.S. Code, Federal Register, Code of Federal Regulations, U.S. Reports, and much more. Documents are image-based, fully searchable PDFs with the authority of print combined with the accessibility of a user-friendly and powerful database. For more information, request a quote or trial for your organization below.



Short-term subscription options include 24 hours, 48 hours, or 1 week to HeinOnline.

Contact us for annual subscription options:

Already a HeinOnline Subscriber?

profiles profiles most