About | HeinOnline Law Journal Library | HeinOnline Law Journal Library | HeinOnline

87 THRHR 1 (2024)
Private Law, Public Law, and the State: A South African Perspective

handle is hein.journals/tyromhldre87 and id is 4 raw text is: 






























OPSOMMING


        Privaatreg, publieke reg, en die staat: 'n Suid-Afrikaanse perspektief
Die onderskeid tussen privaatreg en publiekreg is goed gevestig in die Suid-Afrikaanse
reg, al is die basis daarvan ietwat onduidelik. Die howe en akademici beskou ook oor die
algemeen  die onderskeid as nuttig, alhoewel sekere implikasies daarvan toenemend uit-
dagings bied. So kan  dit bevraagteken word tot watter mate die tipering van re61s as
behorend tot die privaatreg impliseer dat sulke re61s nie oogmerke kan of mag bevorder
wat tradisioneel met die staat vereenselwig word nie. Uitdagings soos hierdie is egter
onvermydelik  in'n grondwetlike bedeling wat van die howe of regsprekende been van die
staatsgesag kan verwag om  uiting te gee aan regte en waardes wat nie tipies as privaat-
regtelik van aard beskou word nie. 'n Aantal faktore word dan oorweeg wat kan dien as
wegwysers  om  die howe te help bepaal tot watter mate aan hierdie verwagting voldoen
kan word. Die  gevolgtrekking word bereik dat Suid-Afrikaanse howe oor die algemeen
omsigtig te werk gaan in die aanspreek van uitdagings om die grense van die privaatreg
uit te brei, maar dat hierdie omsigtigheid nie impliseer dat die howe die transformerende
oogmerke  van  die Grondwet   van die Republiek  van  Suid-Afrika, 1996 verydel nie.
Inteendeel, hierdie ervarings dui juis aan hoe belangrik dit is dat die howe inkrementeel
en kreatief die leerstukke en beginsels van die privaatreg ontwikkel. Om dit egter sukses-
vol te doen, is dit van die opperste belang dat die howe nie net ons ryk nalatenskap van
bronne  ontgin nie, maar ook ag slaan op ontwikkelings elders. In did verband is daar
interessante internasionale ontwikkelings oor privaatregmetodologie  en  -teorie wat
plaaslik van waarde kan wees.


1   INTRODUCTION
The  division between   private law and  public law  has been  a distinctive feature
of civil-law systems  for millennia,1 but it has only relatively recently been taken

  * This essay is based on a paper presented at the Fifth World Congress of The World Society
    of Mixed Jurisdiction Jurists on Mixity in Private Law and/or Public Law, held at the
    Faculty of Law of the University of Malta from 14 to 16 June 2023. I am grateful for the
    comments  of the participants, as well as those of my colleagues Gerhard Lubbe and
    Franziska Myburgh.
  1 Early origins of the division can be traced to texts ascribed to the Roman jurist Ulpian -
    see D 1.1.1 and compare 1 1.1.4. Further see Jansen & Michaels Private law and the state
    - comparative perceptions and  historical observations 2007 Rabels Zeitschrift fur
    auslandisches und internationales Privatrecht 345 358; Michaels & Jansen Private law
    beyond  the state? Europeanization, globalization, privatization 2006 The American
    Journal of Comparative Law 843 847. On the weak nature of this distinction in times when
continued on next page


1

What Is HeinOnline?

HeinOnline is a subscription-based resource containing thousands of academic and legal journals from inception; complete coverage of government documents such as U.S. Statutes at Large, U.S. Code, Federal Register, Code of Federal Regulations, U.S. Reports, and much more. Documents are image-based, fully searchable PDFs with the authority of print combined with the accessibility of a user-friendly and powerful database. For more information, request a quote or trial for your organization below.



Short-term subscription options include 24 hours, 48 hours, or 1 week to HeinOnline.

Contact us for annual subscription options:

Already a HeinOnline Subscriber?

profiles profiles most